Rovic Leers
Presisieboerdery: Aerobotics en Rovic Leers span saam vir ‘n spesiale tegnologie-aanbod
Slim inligting is noodsaaklik vir suksesvolle boerdery, want op grond daarvan word slim besluite geneem. Maar slim inligting benodig slim toepassings, anders bly dit prentjies op ՚n skerm. Boere kan nou baat vind by ՚n spesiale samewerkingsooreenkoms tussen Rovic Leers met hulle gevorderde spuittegnologie en Aerobotics met hulle baanbreker-inligtingstegnologie.[...]