Aerobotics

Aerobotics: Tegnologie troef tradisionele boerdery

Goeie nuus is dat boere nou probleme met hulle gewasse vroeg-vroeg kan opspoor om sake betyds te ondersoek en reg te stel voordat dit hand-uit ruk en groot verliese veroorsaak. Hierdie beheer word moontlik gemaak deur lugbeelde wat deur satelliete en hommeltuie ingesamel word, en die slimkoppe wat hierdie[...]

By Annemarie Bremner|17th February 2020|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Akkurate oesskatting: Meet beter en weet beter

Die nuutste tegnologie vir akkurate sitrusoesskattings is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Dit kom nadat die Aerobotics Oesskattingsproduk tydens die 2019-seisoen ’n suksesvolle proeflopie onder die top sitrusboere van die VSA gehad het. Aerobotics haal die raaiwerk uit die oesskattingsproses en gee aan sitrusboere, -pakhuise en -uitvoerders die geleentheid om[...]

By Specialist Writer|21st December 2019|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |

Presisieboerdery: Aerobotics en Rovic Leers span saam vir ‘n spesiale tegnologie-aanbod

Slim inligting is noodsaaklik vir suksesvolle boerdery, want op grond daarvan word slim besluite geneem. Maar slim inligting benodig slim toepassings, anders bly dit prentjies op ՚n skerm. Boere kan nou baat vind by ՚n spesiale samewerkingsooreenkoms tussen Rovic Leers met hulle gevorderde spuittegnologie en Aerobotics met hulle baanbreker-inligtingstegnologie.[...]

By Annemarie Bremner|9th December 2019|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
Go to Top