rusperbande

John Deere doen dit weer: Maak reg vir die slimste trekker ooit

Die slim, sterk nuwe John Deere 8RX, die wêreld se eerste vasteraamtrekker met vier rusperbande, sal in 2020 ook in Suid-Afrika bekendgestel word. Die 8RX kombineer kunsmatige intelligensie, elektroniese beheer deur die internet en gevorderde outomatisering wat boere sal help om meer doeltreffend te boer. Dié trekkerontwikkeling het pas[...]

By Annemarie Bremner|9th December 2019|Categories: Artikels, Meganisasie, Wiele|Tags: , , |
Go to Top