John Deere

Kies die regte plan vir jou presisieboerdery

Drastiese veranderinge het boerdery, en veral gewasproduksiemetodes, oor die afgelope twintig jaar gekenmerk. Die resep bly steeds dieselfde. Die boer moet grond, saad, bemesting, sonlig en vog gebruik om graan te produseer, maar die bestuur van elk van hierdie afdelings van die proses het aansienlik verander. Jaco Minnaar van[...]

By Specialist Writer|21st October 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

John Deere: Daar is ongelooflike potensiaal in jou lande – haal die beste daaruit– daaruit

Om potensiaal in wins te verander klink eenvoudig op papier, maar op die lande word jou planne nie altyd werklikheid nie. Daarvoor is planttoerusting nodig wat die werk deeglik doen, maar ook kan aanpas by die onverwagte struikelblokke wat maar altyd opduik. Die nuutste, gevorderde toerusting is jou oplossing[...]

By Specialist Writer|18th September 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: |

Opwindende aanlyn-reeks verskuif grense

Sedert die einde van Junie is landbougeledere aan die gons oor die nuwe aanlyn-geselsprogram, Tech Terrain. Dit is ’n landboutegnologiegeselsprogram wat weekliks nuwe episodes in Afrikaans en Engels gratis op die Tech Terrain-webtuiste www.techterrain.co.za beskikbaar maak. Wat Tech Terrain van ’n televisiereeks onderskei, is dat indien jy ’n episode[...]

By Specialist Writer|19th August 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top