presisieboerdery

Kies die regte plan vir jou presisieboerdery

Drastiese veranderinge het boerdery, en veral gewasproduksiemetodes, oor die afgelope twintig jaar gekenmerk. Die resep bly steeds dieselfde. Die boer moet grond, saad, bemesting, sonlig en vog gebruik om graan te produseer, maar die bestuur van elk van hierdie afdelings van die proses het aansienlik verander. Jaco Minnaar van[...]

By Specialist Writer|21st October 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

Presisieboerdery is die énigste pad vorentoe

“By Groenpunt glo ons daaraan om ’n blywende nalatenskap agter te laat, om op verantwoordelikheid te fokus en om die toekomskoers te rig. Ook met betrekking tot ons boerdery wil ons deel wees van die nuwe ontwikkelings om landbou tot ’n volgende vlak te neem,” sê mnr LM Kau,[...]

By Annemarie Bremner|25th June 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
0
Go to Top