jakkalse
Nuwe plan met jakkalse gee hoop
deur Tisha Steyn So lank as wat die mensdom al met vee boer voer hulle ՚n stryd teen roofdiere wat hulle diere vang. Die probleem is universeel en in Suid-Afrika is dit is nie net kleinveeboere wat daarmee sukkel nie, maar ook bees- en wildboere. Boere het al baie[...]
Beste praktyke vir roofdierbestuur in Suid-Afrika: Deel 1
Veeboere het die grondwetlike reg en ‘n verantwoordelikheid om hulle vee te versorg en te beskerm teen alle potensiële bedreigings soos uiterste klimaatstoestande (koue, hitte, droogtes, vloede en brande), asook teen diefstal en uiteraard teen roofdiere. Hierdie raamwerk van beste praktyke handel oor roofdierbestuur en -beheer. Dit noem ‘n[...]
Brandsiek jakkalse wydverspreid
Sedert die eerste berig oor die moontlikheid van brandsiekte onder jakkalse deur die Roofdierbestuursforum (PMF) uitgestuur is, het daar uit verskeie oorde berigte vanaf boere en jagters die storie aangevul. Verslae, soms met foto’s as illustrasie, is onder andere uit die Karoo (Sutherland, Fraserburg, Brandvlei, Beaufort-Wes, Barkly-Wes), Limpopo (Vaalwater,[...]