brandsiek jakkals
Brandsiek jakkalse wydverspreid
Sedert die eerste berig oor die moontlikheid van brandsiekte onder jakkalse deur die Roofdierbestuursforum (PMF) uitgestuur is, het daar uit verskeie oorde berigte vanaf boere en jagters die storie aangevul. Verslae, soms met foto’s as illustrasie, is onder andere uit die Karoo (Sutherland, Fraserburg, Brandvlei, Beaufort-Wes, Barkly-Wes), Limpopo (Vaalwater,[...]
Brandsiek rooijakkalse kom wyd voor
“My onlangse versoek aan veeboere en jagters om inligting oor rooijakkalse met moontlike brandsiekte aan te meld, het ‘n wye reaksie uitgelok,” sê dr Gerhard Verdoorn, onafhanklike adviseur.Brandsiekte wat deur sarkoptiese myte veroorsaak word, is ‘n ernstige toestand veral as dit onder wolskape uitbreek. “In die ou dae was[...]