brandsiekte
Brandsiek jakkalse wydverspreid
Sedert die eerste berig oor die moontlikheid van brandsiekte onder jakkalse deur die Roofdierbestuursforum (PMF) uitgestuur is, het daar uit verskeie oorde berigte vanaf boere en jagters die storie aangevul. Verslae, soms met foto’s as illustrasie, is onder andere uit die Karoo (Sutherland, Fraserburg, Brandvlei, Beaufort-Wes, Barkly-Wes), Limpopo (Vaalwater,[...]