Jag

Bestel jou nuwe teleskoop met die druk van ‘n knoppie by KarooOutdoor.com

Die jagseisoen kruip al nader en jagliefhebbers of boere wat vêr van winkels af bly kan solank aanlyn hulle jagtoebehore by KarooOutdoor gaan koop. Indien jy al lankal ‘n afstandmeter soek of ‘n beter teleskoop vir jou geweer wil hê, hulle het iets van alles. Toe Etienne du Plessis van[...]

By Benine Ackermann|5th March 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

African Hunter and Outfitters: Jagters en varswaterhengelaars se droomwinkel

Noem net die woorde ‘bosveld’ of ‘viswater’ en die bloed bruis woes deur die jagter en hengelaar se are. En die regte manier om ‘n suksesvolle, genotvolle jag- of visvangtog te begin, is ‘n besoek aan die African Hunter and Outfitters winkel in Boksburg. African Hunter and Outfitters is[...]

By Kylee Mann|19th November 2024|Categories: Wild|Tags: , , , , , , , , |

Die koeël is deur die kerk … ProagriMedia en JagLekker werk nou saam!

Wat kry jy as jy twee suksesvolle, skeppende, uitblinkermaatskappye bymekaarsit? ’n Kolskoot! Daarom is ProagriMedia trots om ons vennootskap met JagLekker aan te kondig! Wie is JagLekker? Hierdie gewilde naam is bekend en bemind onder jagters! Die Jaglekker.co.za-platform is daarop gerig om plaaslike en internasionale jagters te verbind met[...]

By Ashleigh Venter|30th October 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

HUNTEX2024: Die jag begin hier

Dit is amper tyd! Vang gees vir HuntEx wat elke jaar die langverwagte jagseisoen afskop! Voorbereidings vir vanjaar se skou het reeds in Mei 2023 begin om te verseker dat jagters, skuts en buitelug-entoesiaste weer eens kan kies en keur onder ’n wye verskeidenheid gesogte produkte en dienste onder[...]

By Specialist Writer|27th February 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top