HuntEx expo
HUNTEX2024: Die jag begin hier
Dit is amper tyd! Vang gees vir HuntEx wat elke jaar die langverwagte jagseisoen afskop! Voorbereidings vir vanjaar se skou het reeds in Mei 2023 begin om te verseker dat jagters, skuts en buitelug-entoesiaste weer eens kan kies en keur onder ’n wye verskeidenheid gesogte produkte en dienste onder[...]