vuurwapens
African Hunter and Outfitters: Jagters en varswaterhengelaars se droomwinkel
Noem net die woorde ‘bosveld’ of ‘viswater’ en die bloed bruis woes deur die jagter en hengelaar se are. En die regte manier om ‘n suksesvolle, genotvolle jag- of visvangtog te begin, is ‘n besoek aan die African Hunter and Outfitters winkel in Boksburg. African Hunter and Outfitters is[...]
SAPD wil vuurwapenamnestie instel
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het versoek om 'n vuurwapenamnestie van 1 Februarie tot 31 Julie 2018 in te stel, in ‘n desperate poging om hulleself te red na aanleiding van beskuldigings dat die SAPD nie in staat is om vuurwapenwetgewing (die Vuurwapenbeheerwet: 60 van 2000 soos gewysig) doeltreffend te bestuur[...]
Die vuurwapenwet se hersiening gaan Grondwethof toe
Die appèl van die SAPD teen die Gautengse Hooggeregshof sê die besluit oor die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging se aansoek om twee dele van die vuurwapenbeheerwet ongrondwetlik te verklaar, sal op 8 Februarie 2018 in die Grondwetlike Hof aangehoor word. Op 4 Julie 2017 het die Gautengse Hooggeregshof ten[...]
Vuurwapen-amnestie sal faal om misdaad te bekamp
Die voorgestelde amnestietydperk van 1 April tot 30 September 2017, waartydens mense onwettige vuurwapens by die SAPD kan inhandig sonder vrees vir vervolging, sal geen bydrae maak om gewapende misdaad te voorkom nie, sê die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters). Op ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir[...]