SA jagters en wildbewaringsvereniging
SAPD wil vuurwapenamnestie instel
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het versoek om 'n vuurwapenamnestie van 1 Februarie tot 31 Julie 2018 in te stel, in ‘n desperate poging om hulleself te red na aanleiding van beskuldigings dat die SAPD nie in staat is om vuurwapenwetgewing (die Vuurwapenbeheerwet: 60 van 2000 soos gewysig) doeltreffend te bestuur[...]
Die vuurwapenwet se hersiening gaan Grondwethof toe
Die appèl van die SAPD teen die Gautengse Hooggeregshof sê die besluit oor die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging se aansoek om twee dele van die vuurwapenbeheerwet ongrondwetlik te verklaar, sal op 8 Februarie 2018 in die Grondwetlike Hof aangehoor word. Op 4 Julie 2017 het die Gautengse Hooggeregshof ten[...]
Jou wapenlisensie is nou geldig
Die Hooggeregshof in Pretoria het twee artikels (artikel 24 en artikel 28) van die Vuurwapenbeheerwet ongrondwetlik verklaar en beslis dat alle wettige vuurwapenlisensies wat verval het of binnekort sal verval, geldig sal wees totdat die Grondwethof die artikels hersien het. Die hofaansoek is in die guns van die SA[...]
Eerste jagluiperdwelpies by die Rietvlei Natuurreservaat gebore
Die geboorte van drie jagluiperdwelpies by die Rietvlei Natuurreservaat suid van Pretoria vroeg in November 2016 het vir groot opwinding by gereelde besoekers en die personeel gesorg. Die moeder van die jagluiperdwelpies, Kiara, het haar welpies probeer wegsteek. Slegs ‘n paar van die personeel het al die voorreg gehad[...]
SA Jagters neem regstappe teen Polisie
Die SA Jagters en-Wildbewaringsvereniging, het ‘n aansoek in die Hooggeregshof gebring teen die minister van Polisie oor die arbitrêre hantering van laat aansoeke om vuurwapenlisensies te hernu. Met dié aansoek wil SA Jagters die staat verplig om twee artikels van die Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60[...]