wapenlisensie
Jou wapenlisensie is nou geldig
Die Hooggeregshof in Pretoria het twee artikels (artikel 24 en artikel 28) van die Vuurwapenbeheerwet ongrondwetlik verklaar en beslis dat alle wettige vuurwapenlisensies wat verval het of binnekort sal verval, geldig sal wees totdat die Grondwethof die artikels hersien het. Die hofaansoek is in die guns van die SA[...]