heuning

Heuningbostee: Heuning in ’n teekoppie

’n Groep ondernemings in George in die Suid-Kaap doen baanbrekerswerk met die vestiging van ’n verwerkingsaanleg vir heuningbostee. Die aanleg sal voorsiening maak vir die verwerking van heuningbos wat hoofsaaklik van wilde stande heuningbos in natuurlike gebiede in die Wes- en Oos-Kaap geoes word. Andrew Stroebel, uitvoerende burgemeester van[...]

By Tisha Steyn|10th December 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Matie-navorsers maak plan om heuningbedrog in SA vas te vat

Voedselwetenskaplikes en navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Rome La Sapienza het ‘n vinnige en gebruikersvriendelike metode ontwikkel wat Suid-Afrikaanse heuningprodusente en -verspreiders kan gebruik om te toets of die produkte wat hulle verkoop die ware Jakob is. Die metode is spesifiek vir die Suid-Afrikaanse[...]

0
Go to Top