Universiteit van Stellenbosch
Akwaponika: Leer by die kundiges
‘n Tweedag-werkswinkel oor akwaponika word eersdaags by die Universiteit van Stellenbosch aangebied. Die hoofspreker is dr James Rakocy van Amerika, wat bekend staan as die “Vader van Akwaponika”. Akwaponika is die samevoeging van visse en plante in ‘n geslote natuurlike produksiestelsel. Dr Rakocy het sy doktorsgraad in akwakultuur in[...]
Matie-navorsers maak plan om heuningbedrog in SA vas te vat
Voedselwetenskaplikes en navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Rome La Sapienza het ‘n vinnige en gebruikersvriendelike metode ontwikkel wat Suid-Afrikaanse heuningprodusente en -verspreiders kan gebruik om te toets of die produkte wat hulle verkoop die ware Jakob is. Die metode is spesifiek vir die Suid-Afrikaanse[...]