akwaponika
Akwaponika: Leer by die kundiges
‘n Tweedag-werkswinkel oor akwaponika word eersdaags by die Universiteit van Stellenbosch aangebied. Die hoofspreker is dr James Rakocy van Amerika, wat bekend staan as die “Vader van Akwaponika”. Akwaponika is die samevoeging van visse en plante in ‘n geslote natuurlike produksiestelsel. Dr Rakocy het sy doktorsgraad in akwakultuur in[...]
Leer alles oor akwaponika
Die eerste omvattende kursus oor alle fasette rakende akwaponiese boerdery deur die wêreldbekende kundige, Murray Hallam, van Australië, word eersdaags in Stellenbosch aangebied. Murray is een van die eerstes wat in-diepte navorsing gedoen het en ook wye praktiese ondervinding het oor dié unieke nuwe manier van boer. Sy video’s oor[...]