Murray Hallam

Leer alles oor akwaponika

Die eerste omvattende kursus oor alle fasette rakende akwaponiese boerdery deur die wêreldbekende kundige, Murray Hallam, van Australië, word eersdaags in Stellenbosch aangebied. Murray is een van die eerstes wat in-diepte navorsing gedoen het en ook wye praktiese ondervinding het oor dié unieke nuwe manier van boer. Sy video’s oor[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top