heuningboer
Weskusklong as heuningkoning gekroon
‘n Jong man van die visserdorpie St Helenabaai aan die Weskus is pas vereer met die toekenning vir die beste heuning by ‘n internasionale heuningskou in die Verenigde Koninkryk. Dawid Rooifontein (23) het onlangs vir die eerste keer aan ‘n internasionale heuningkompetisie deelgeneem waar hy en agt ander lede[...]