bye
Wes-Kaapse byeboer verras met top Britse heuning-toekenning
Dit was ‘n totale verrassing. So sê Eddy Rubé wat tydens die onlangse Big Buzz-heuningkompetisie op Somerset-Wes die eerste byeboer geword het om die gesogte Britse Blue Ribbon-toekenning te verower. Die toekenning is gemaak tydens die Big Buzz Cape Honey Fest, wat van 15 tot 17 Maart deur die[...]
Hoekom hou bye soms nie van uieblomme nie?
deur Tisha Steyn Heuningbye wat soms nie lus het om op uieblomme te werk en dit te bestuif nie, is wêreldwyd ՚n probleem. “Dit bly ՚n raaisel waarom bye soms weier om uieblomme te bestuif,” sê Charles Salmon, wat onlangs by die Afrika Apimondia-streeksimposium in Durban sy navorsing oor[...]
Veldblomme lok bye uit saadlande
Die Klein-Karoo se bye het vanjaar veldblomme bo uieblomme verkies, wat daartoe gelei het dat bestuiwing van groentesaadlande nie na wense was nie. (Foto: Onbekend) Deur Tisha Steyn Veld wat goed herstel het na goeie reëns in die droogtegeteisterde Klein Karoo het ‘n onverwagte nadeel vir groentesaadboere ingehou. Bye[...]