heuningbye
Bye: Klein blombesoekers ken hul sappige storie
Wanneer jy aan bye dink, dink jy waarskynlik aan heuning. Maar hierdie klein insekte speel ՚n veel groter rol in ons daaglikse lewe as wat meeste mense besef. Sonder bye sou baie van die kos wat ons elke dag eet eenvoudig nie bestaan nie. Klein insekte met n groot[...]
Hoekom hou bye soms nie van uieblomme nie?
deur Tisha Steyn Heuningbye wat soms nie lus het om op uieblomme te werk en dit te bestuif nie, is wêreldwyd ՚n probleem. “Dit bly ՚n raaisel waarom bye soms weier om uieblomme te bestuif,” sê Charles Salmon, wat onlangs by die Afrika Apimondia-streeksimposium in Durban sy navorsing oor[...]