grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Amper ‘n transaksie ‘n Man stap by die motorhawe in en sê: “Ek wil twee blikkies olie vir my Uno hê.” Motorhaweman: “Maak dit een blikkie olie en jy het ‘n ruil.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Die reine waarheid Wat noem ‘n mens ‘n EFF-lid in ‘n biblioteek? – Verdwaald
Dom Boer se lag vir die dag:
Moenie roer nie Heinie kom by die dokter aan met ‘n ongemaklike maagpyn. Die dokter gee hom ‘n bottel medisyne en stuur hom huis toe. Twee dae later kom Heinie terug by die dokter met ‘n ondraaglike maagpyn – so erg dat die dokter hom moet opereer. Toe Heinie[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Met sulke vriende... Jors het sy vrou belowe hy sal nie weer geld op perdewedrenne verwed nie, maar hy is so verslaaf daaraan dat hy dit nou skelmpies doen. Sy vriend kom kuier een aand en praat sommer met die intrapslag sy bek verby deur te vra: "Het jy[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Wees tog redelik Die regering behoort mense wat so oud soos Dom Boer is toe te laat om die spoedgrens na willekeur te oorskry... sodat ons ons bestemmings kan bereik terwyl ons nog onthou waarheen ons op pad is.