Dom Boer se lag vir die dag:
Amper ‘n transaksie
‘n Man stap by die motorhawe in en sê: “Ek wil twee blikkies olie vir my Uno hê.”
Motorhaweman: “Maak dit een blikkie olie en jy het ‘n ruil.”
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Nare waarheid
‘n Dommerige ou soek werk by Peskom.
Personeelbeampte: “Wat kan jy doen?”
Dommerige ou: “Niks.”
Personeelbeampte: “Jammer, al die topbestuursposte is reeds gevul.”