Categories: GrappePublished On: 4th May 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
89 words

agrilag_5

Moenie roer nie

Heinie kom by die dokter aan met ‘n ongemaklike maagpyn. Die dokter gee hom ‘n bottel medisyne en stuur hom huis toe.

Twee dae later kom Heinie terug by die dokter met ‘n ondraaglike maagpyn – so erg dat die dokter hom moet opereer.

Toe Heinie na die operasie bykom, staan die dokter voor sy bed.

Dokter: “Heinie, ek het sestien teelepels uit jou maag gehaal. Hoe het hulle daar gekom?”

Heinie: “Maar Dokter, jy het tog self op die medisynebottel geskryf: ‘Neem agt teelepels per dag’.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 4th March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
72 words

agrilag_5

Blye vooruitsig

Klaas Kantoorklerk: “Meneer, kan ek asseblief die vyftiende van volgende maand verlof kry?”

Grootbaas: “Waarvoor?

Klaas Kantoorklerk: “Ek gaan trou, Meneer.”

Grootbaas: “Wat? Jy wil gaan trou? Magtag man, jy verdien net vyfhonderd rand per maand, jy is te onnosel om ooit bo die vlak van junior kantoorklerk te vorder en jy lyk soos ‘n boemelaar. Watter idioot sal bereid wees om met jou te trou?”

Klaas Kantoorklerk: “Jou dogter, Meneer.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top