grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Nonsensie Wat is rooi en lê op die strand? – Rooikrappetjie
Dom Boer se lag vir die dag:
‘n Feit soos ‘n seekoei Net twee soorte mense besoek die wildtuin: Die wat sê: “Daar! Daar!” en die wat sê: “Waar? Waar?”
Dom Boer se lag vir die dag:
Gryp die geleentheid ‘n Ingelsman, ‘n Jood en ‘n persoon sit op ‘n bankie by die bushalte. ‘n Vlieg gaan sit op die Ingelsman se arm en hy jaag hom weg. Die vlieg gaan sit op die Jood se arm en hy jaag hom weg. Die vlieg gaan sit[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Doodonskuldig Ek kan nie verstaan hoekom my skoonma my so haat nie. Ek is altyd baie vriendelik en gasvry teenoor haar. Elke keer as sy hier kom, nooi ek haar vriendelik: “Trek gerus twee stoele nader en kom sit.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Ou nuus Gawie koop ‘n eksemplaar van Beeld in ‘n kafee teen R7,75. Toe hy buite kom, sien hy die prys op die koerant se voorblad is net R7,25. Hy storm terug en wys die kafeekassiere dat die prys op die voorblad net R7,25 is. Kassiere: “Maar Meneer, weet[...]