Categories: GrappePublished On: 25th May 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
10 words

agrilag_1

Nonsensie

Wat is rooi en lê op die strand?

– Rooikrappetjie

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 18th March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
83 words

agrilag_1

Dis ‘n seun!

Mnr Blyprobeer is uit sy vel uit verheug. Hy huppel en dans van blydskap: Hy en sy vrou wou altyd baie graag ‘n seun gehad het en na elf dogters het sy vrou so pas ‘n seun in die wêreld gebring. Hy bel almal om die goeie nuus te deel.

Mnr Blyprobeer se ma: “Dit is wonderlike nuus. Na wie lyk die outjie?”

Mnr Blyprobeer: “Nee Ma, ek weet nie. Ons het nog nie na sy gesig gekyk nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top