Categories: GrappePublished On: 10th May 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
39 words

1280×720-Cw-

Doodonskuldig

Ek kan nie verstaan hoekom my skoonma my so haat nie. Ek is altyd baie vriendelik en gasvry teenoor haar. Elke keer as sy hier kom, nooi ek haar vriendelik: “Trek gerus twee stoele nader en kom sit.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 11th March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
39 words

1280×720-Cw-

Kan wees

Is die storie waar wat hulle vertel van die dokter wie se praktyk so onlonend was dat hy besluit het om ‘n ontvoerder te word? 

Dit het glo nie gewerk nie, want niemand kon sy losprysbriefies ontsyfer nie.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top