Dom Boer se lag vir die dag:
‘n Feit soos ‘n seekoei
Net twee soorte mense besoek die wildtuin: Die wat sê: “Daar! Daar!” en die wat sê: “Waar? Waar?”
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Feit of fiksie
Dogtertjie: “Mamma, begin alle sprokies met die woorde: ‘Eendag lank, lank gelede…’”?
Ma: “Nee my kind. Die meeste sprokies begin met die woorde: ‘Jammer Skat, ek moes laat werk’.”