Dom Boer se lag vir die dag:

perde jj
Ou nuus
Gawie koop ‘n eksemplaar van Beeld in ‘n kafee teen R7,75. Toe hy buite kom, sien hy die prys op die koerant se voorblad is net R7,25.
Hy storm terug en wys die kafeekassiere dat die prys op die voorblad net R7,25 is.
Kassiere: “Maar Meneer, weet jy nou nog nie jy kan niks glo wat in Beeld staan nie?”
Denkbeeldige prys – ek weet glad nie wat kos die vuil lieglor nie.