Categories: GrappePublished On: 22nd May 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 1 min read
102 words

funny-farm-animals-1280×800-wallpapers-others-1280×800-wallpapers-1089114

Gryp die geleentheid

‘n Ingelsman, ‘n Jood en ‘n persoon sit op ‘n bankie by die bushalte.

‘n Vlieg gaan sit op die Ingelsman se arm en hy jaag hom weg.

Die vlieg gaan sit op die Jood se arm en hy jaag hom weg.

Die vlieg gaan sit op die persoon se arm en hy gryp hom en eet hom op.

Na ‘n rukkie kom sit ‘n ander vlieg op die Ingelsman se arm en hy jaag hom weg.

Die vlieg gaan sit op die Jood se arm. Hy vang hom en sê vir die persoon: “Wil jy ‘n vlieg koop?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 16th March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
26 words

funny-farm-animals-1280×800-wallpapers-others-1280×800-wallpapers-1089114

‘n Oplossing?

Ek hoor ou Dronk Daaf het nou by Alkoholiste Anoniem aangesluit.

Hy suip glo nog net soveel soos voorheen, maar nou onder ‘n skuilnaam.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top