grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Ernstige saak Staatsaanklaer aan beskuldigde: “Jy word daarvan aangekla dat jy jou vrou koelbloedig vermoor het deur haar met ‘n hamer dood te slaan.” Man agter in die hof: “Lae, smerige vark!” Staatsaanklaer: “Die tweede klag van moord teen jou is dat jy jou skoonma ook koelbloedig vermoor het[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Tegemoetkomend Hennie is op pad huis toe van ‘n bruilof af toe ‘n verkeerskonstabel voor sy motor inspring. Verkeerskonstabel: “Wat het jy gedrink?” Hennie: “Skryf maar bier want jy sal tog nie ‘sjampanje’ kan spel nie.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Man met ‘n plan Die man wil ‘n nuwe huis laat bou en die argitek kom bespreek die projek met hom. Argitek: “Hoe moet die huis lyk?” Man: “Rond.” Argitek: “Ja Meneer, maar hoe moet die sitkamer byvoorbeeld lyk?” Man: “Rond.” Argitek: “En die kombuis?” Man: “Rond.” Argitek: “En[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Die reine waarheid Die enigste pa wat dit regtig eerlik bedoel wanneer hy sê: “My seun, hierdie pakslae maak vir my seerder as vir jou,” is Pappa Ystervark.
Dom Boer se lag vir die dag:
Mik hoog Die bevelvoerder stap in die krygsgevangenekamp rond en praat met een van die krygsgevangenes wat nogal atleties lyk. Bevelvoerder: “Hoe hoog kan jy spring?” Nogal atletiese krygsgevangene: “Een meter.” Bevelvoerder: “Wagte, gee vir hierdie ou ‘n liter bier.” Die bevelvoerder stap na ‘n gevangene wat nog meer[...]