Categories: GrappePublished On: 2nd May 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
36 words

funny-farm-animal-pictures-funny+farm+animals+wallpapers+5

Tegemoetkomend

Hennie is op pad huis toe van ‘n bruilof af toe ‘n verkeerskonstabel voor sy motor inspring.

Verkeerskonstabel: “Wat het jy gedrink?”

Hennie: “Skryf maar bier want jy sal tog nie ‘sjampanje’ kan spel nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 29th February 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
28 words

funny-farm-animal-pictures-funny+farm+animals+wallpapers+5

Wat ‘n status

Ek hoor die Hoogenhartens is so ‘n gevestigde en voortreflike familie, hulle kan hulle stamboom terugspoor tot die tyd toe hulle nog in hom gewoon het.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top