Dom Boer se lag vir die dag:
Die reine waarheid
Die enigste pa wat dit regtig eerlik bedoel wanneer hy sê: “My seun, hierdie pakslae maak vir my seerder as vir jou,” is Pappa Ystervark.
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Raak diagnose
Dokter: “Mevrou, wat jy nodig het, is rus.”
Pasiënt: “Maar Dokter, jy het nie eers na my tong gekyk nie.”
Dokter: “Toe maar Mevrou, ek is seker jou tong het ook rus nodig.”