Dom Boer se lag vir die dag:

Funny-Animals-fun-cat-юмор-animals-котяра-funny-animals-кот-bedanken-haha-zivali-funny-MORENITA-2-GRACIOSAS-Zwierzęta_large
Kan wees
Is die storie waar wat hulle my vertel van die Australiër wat ‘n boemerang ingesluk het en toe driehonderd-agt-en-dertig keer in die hospitaal opgeneem is?