Graan SA
Graan SA en Alfa Ekspo vat hande vir ‘n ekspo soos min
Na breedvoerige gesprekvoering het Graan SA en ALFA reeds in 2019 besluit om hande te vat en ‘n nuwe ekspo op die landboukalender te plaas. COVID-19 het egter dié planne vir twee jaar op ys geplaas. Die twee groottes in die bedryf gaan vanaf 29 September tot 1 Oktober[...]
“Handhaaf huidige grondwet”, sê Graan SA
Die grondgrypkwessie het vir ‘n gelaaide atmosfeer by Graan SA se jaarlikse kongres gesorg. Die kongres is vanjaar weer op NAMPO-park gehou. Daar was reeds met die aanvang van die verrigtinge onenigheid toe ’n mosie ingestel moes word om die regering se plan, om grond sonder vergoeding te onteien,[...]
Droogtehulp uit oorvloed
Met die knellende droogte van veral skaapboere in die Noord- en Wes-Kaap, en meer spesifiek in Namakwaland en Boesmanland, het Graan SA op 1 Junie 'n droogtehulpprojek geloods onder al sy graanprodusente. Dit volg nadat 'n groep boere in die Hoopstad-omgewing reeds aksies van stapel gestuur het om mielieskenkings[...]
Nuwe NAMPO-rekord laat vorige syfer in stof byt
Die huidige uitstekende seisoen vir somersaaigewasse het bygedra tot 'n nuwe rekordgetal van 78 648 besoekers tydens Graan SA se afgelope NAMPO Oesdag. Besoekers se positiwiteit was inspirerend en heelwat van die meer as 700 uitstallers rapporteer dat hulle goeie besigheid gedoen het. “Laasjaar hierdie tyd het produsente midde-in[...]
Delmas lewer die Graanboer van die Jaar
Jozua du Plessis van die plaas Middelbult by Delmas is aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Die toekenning is op ‘n spoggeleentheid by Kyalami in Midrand oorhandig. Jozua en sy vrou, Sonja, en twee van hulle seuns, Jozua junior en Chandré, boer met Bt-vrye mielies, sojabone,[...]