Graan SA
Graan SA Kongres 2026: Boere doen ‘n dringende oproep tot aksie om die winsgewendheidsgaping te te verklein
Die 2026 Graan SA Kongres, wat op 11 en 12 Maart 2026 onder die tema “Benut die Gaping: Volhoubaarheid die Kern; Winsgewendheid die Belangrikstet”, aangebied is, het 615 afgevaardigdes byeengebring, insluitend 325 graanprodusente en ’n verdere 290 sleutel-landbourolspelers, kundiges uit die bedryf en beleidmakers, om een van die dringendste[...]
Graan SA waarsku koringkrisis is struktureel – versoek dringende beleids- en waardekettingintervensie
Suid-Afrika se koringbedryf staar ’n strukturele ekonomiese krisis in die gesig wat nou produsente se voortbestaan, toekomstige aanplantingsbesluite en die land se langtermyn-voedselsekerheid bedreig, het Graan SA gewaarsku ná ’n reeks streeksvergaderings wat regoor die Wes-Kaapse wintergraanproduksiegebiede gehou is. Die vergaderings, wat in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap aangebied[...]
Lae mieliepryse bring verligting vir verbruikers, maar plaas graanprodusente onder ernstige finansiële druk
Suid-Afrika se skerp laer mieliepryse bring moontlike verligting vir verbruikers, maar plaas plaaslike graanprodusente onder ernstige finansiële druk, waarsku Graan SA. Laer mieliepryse ondersteun verminderde koste vir stapelvoedsel en bevoordeel die afwaartse waardeketting, veral die vee- en pluimveesektore, deur goedkoper voer. Oor tyd kan dit help om druk op[...]
Swart Vrydag vir Koring: Maar produsente kry geen spesiale aanbiedinge
Graan SA waarsku dat die volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse koringbedryf in ernstige gevaar is, met produsente wat toenemende insetkoste, lae internasionale pryse en onvoldoende markbeskerming in die gesig staar. Die organisasie roep alle rolspelers in die stroomop- en stroomafwaardeketting, insluitend die publiek, op om die krisis dringend aan te[...]
Graan SA 2024 Graanboer: Dit is ’n voorreg om te boer
Michael Allen en sy seun Gareth van G&M Farming Enterprises het vanjaar weggestap met Graan SA/ Syngenta se gesogte titel as Graanboer van die Jaar 2024. Die pa-en-seunspan van G&M Farming Enterprises boer die afgelope 16 jaar saam op die plaas Hartebeesfontein sowat 27 km vanaf Middelburg in Mpumalanga.[...]