domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Titaniese stryd Ek het nou begin tennis speel vir oefening. As ek op die agterlyn staan en die bal oor die net dien, sê my verstand blitssnel vir my liggaam: "Gou! Hoek toe! Mokerhou terug! Nou rats tot by die net! Drie blitsige spronge agtertoe! Rughandhou!" En dan antwoord[...]
Dom Boer se lag vir môre:
Oeps! Klein misverstand Konstabel Blink Boeie (oor die telefoon): "Meneer Groot Sakeman? Ons het hier iemand in hegtenis geneem wat vier Russiese toeriste op die lughawe doodgeskiet het. Sy naam is Aaitie Laaitie. Hy sê hy werk vir jou en jy het hom opdrag gegee om die moorde te[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Tragies Die Springbokrugbyspan het glo gister 'n weeshuis in Brakpan besoek. "Dit was hartverskeurend om die droewige gesigte te sien - sonder enige hoop of vooruitsig in die lewe," het een van die weeskinders na die besoek gesê.
Dom Boer se lag vir die dag:
Wat 'n week! Hennie: “En toe ou Heinie, hoe was jou week?” Heinie: “Ghrous man, ghrous. Eers het my kar beeriengs geslaan, toe daaiwors my vrou my en my baas faaier my by die werk. En toe iewiekt my lêndlort my oor my rent agterstallig is en ‘n grypdief[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Opwindende vooruitsig Petrus Padda besoek ‘n fortuinvertelster. Fortuinvertelster: “Ek sien dat jy binnekort ‘n aantreklike, intelligente jong dame gaan ontmoet wat baie in jou gaan belangstel en alles van jou wil weet...” Petrus Padda: “Ja, ja – vertel nog. Waar gaan ek haar ontmoet?” Fortuinvertelster: “In die skool se[...]