domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Oral net duisternis 'n Gawe verkeerskonstabel keer Heinie een aand voor. Gawe verkeerskonstabel: "Meneer, besef jy dat jy sonder ligte ry?" Heinie: "Ja, die gloeilampe is kapot." Gawe verkeerskonstabel: "Nou goed, hier onder in die straat is 'n vulstasie wat gloeilampe verkoop. Gaan tot daar, koop nuwe gloeilampe en[...]
Dom Boer se simpel lag vir die dag:
Hoe flou kan ‘n grappie wees? Tamatie en Hoendereier sit in die dokter se wagkamer. Tamatie (simpatiek) aan Hoendereier: “Haai sies tog. Wanneer kom die gips af?
Dom Boer se lag vir die dag:
GROOT verrassing Wat ‘n man darem alles sal doen net om sy vrou gelukkig te maak: Knyphand en sy vrou, Modepoppie, loop in die straat. Skielik steek Modepoppie voor ‘n winkelvenster vas en roep verwonderd uit: “Lieferlofen! Kyk net hierdie pragtige rok! Dit is die mooiste rok in die[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Kan nie stry nie Is die storie waar wat hulle my vertel dat ‘n hawelose analfabeet niks het om oor huis toe te skryf nie?
Dom Boer se lag vir die dag:
Knap speurwerk Watson: “Hoe het jy geweet die ou wat nou net hier was is ‘n vriendelike motorfietsryer?” Holmes: “Elementêr my liewe Watson – daar sit muggies tussen sy tande.”