Categories: GrappePublished On: 16th March 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
38 words

funny-animals-pictures-10-high-resolution-wallpaper

Tragies

Die Springbokrugbyspan het glo gister ‘n weeshuis in Brakpan besoek.

“Dit was hartverskeurend om die droewige gesigte te sien – sonder enige hoop of vooruitsig in die lewe,” het een van die weeskinders na die besoek gesê.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0