domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Gryp die geleentheid Dominee Goedehart preek die Sondag oortuigend uit die apostel Paulus se brief aan die Romeine. Na die diens staan ‘n laerskoolknapie die dominee en inwag. Laerskoolknapie: “Dominee, hierdie brief van Paulus aan die Romeine...” Dominee Goedehart: “Ja my kind, het jy die preek interessant gevind?” Laerskoolknapie:[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Blitsige herstel Stiefie en Liefie het ‘n tweeling. Toe hulle vyf jaar oud is kan die een al vlot praat, maar die ander een sê nie ‘n woord nie en geen dokter of geleerde kan die kind aan die praat kry nie. Stiefie hoor dat Lekkerrus se mineraalwater talle[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
O, hoe romanties Hennie: “Jy het mos gesê jy het ‘n afspraak vir gisteraand met Mooi Slimnooi en jy gaan haar vuurwarm vry. Hoe het dit toe gegaan?” Heinie: “Nie te goed nie. Net toe ek naderskuif en my arm om haar skouers sit, het ek in trane uitgebars...”[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Heeltemal onskuldig Ek hoor ou Jan Goedbedoel is al weer in die moeilikheid. Toe sy vrou gesê het sy wil vir haar verjaarsdag graag iets roois hê wat in drie sekondes van nul tot 130 gaan, het sy blykbaar nie ‘n rooi badkamerskaal bedoel nie.
Dom Boer se lag vir die dag:
Hoe’s daai vir talent? Ferrari se wedrenbestuur besluit dat hulle renmotors te veel tyd in die kuipe verloor. Hulle voer ‘n span Suid-Afrikaanse politici in om te kyk of hulle nie vinniger in die kuipe kan werk nie. Die renmotor jaag die kuipe binne. Binne vier sekondes het die[...]