Categories: GrappePublished On: 5th April 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
72 words

funny_looking_animals_wallpaper_free_hd

Gryp die geleentheid

Dominee Goedehart preek die Sondag oortuigend uit die apostel Paulus se brief aan die Romeine.

Na die diens staan ‘n laerskoolknapie die dominee en inwag.

Laerskoolknapie: “Dominee, hierdie brief van Paulus aan die Romeine…”

Dominee Goedehart: “Ja my kind, het jy die preek interessant gevind?”

Laerskoolknapie: “Ja Dominee, maar wat ek eintlik wil vra is dit: Kan ek asseblief die brief se seël kry vir my posseëlversameling?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 3rd February 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
43 words

funny_looking_animals_wallpaper_free_hd

‘n Boer maak ‘n plan

Hennie aan klein Hennie: “Gaan vra vir oom Mac hier langsaan of ek sy doedelsak kan leen.”

Klein Hennie: “Maar Pa kan nie doedelsak speel nie.”

Hennie: “Heeltemal reg. En solank sy doedelsak hier is, kan hy ook nie.”

0
Tags:

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top