doedelsak

Dom Boer se lag vir die dag:

'n Boer maak 'n planHennie aan klein Hennie: “Gaan vra vir oom Mac hier langsaan of ek sy doedelsak kan leen.”Klein Hennie: “Maar Pa kan nie doedelsak speel nie.”Hennie: “Heeltemal reg. En solank sy doedelsak hier is, kan hy ook nie.”

By Benine Ackermann|3rd February 2016|Categories: Jokes|Tags: |
0
Go to Top