Buckridge Bonsmara
Teel vir uitnemendheid: Die Belang van bulseleksie by Buckridge Bonsmaras
Die keuse van die regte bul is een van die belangrikste besluite wat enige Bonsmara-boer kan neem, en by Buckridge Bonsmaras is bulseleksie ’n doelgerigte kuns. Met ’n sterk fokus op genetiese uitnemendheid, funksionele aanpasbaarheid en langtermyn produktiwiteit, speel elke bul ‘n deurslaggewende rol in die bou van ’n[...]
Van seleksie tot sukses: Buckridge Bonsmaras se benadering tot vroulike diere
Die seleksie van vroulike diere speel ’n kernrol in die voortsetting van genetiese uitnemendheid, vrugbaarheid en aanpasbaarheid – die boustene van ’n prestasie-gedrewe boerdery. By Buckridge Bonsmaras word vroulike diere met die grootste sorg en presisie gekies en gesorteer, aangesien hulle die fondament en kern vorm van ’n suksesvolle[...]
Buckridge Bonsmaras-veilingsverslag: Topgehalte genetika opgeveil
Buckridge Bonsmara het nie verniet genoem dat hulle vroulike diere die beste is wat gekoop kan word van 'n produksieveiling nie. Ook nie dat hulle topbulle het nie. Hulle goeie pryse by hulle produksieveiling het dit ook uitgebeeld. Buckridge se produksieveiling op 27 Februarie 2024 te Tlakgaming veilingskrale het[...]
Buckridge Bonsmara is gebore uit ‘n passie en liefde vir boerdery en vir die Bonsmara beesras
Frans Seevinck, eienaar van Buckridge Bonsmaras vertel: “My liefde vir die Bonsmara-ras het ontstaan toe my pa sy eerste klomp Bonsmara koeie gekoop het. Ek was sewentien jaar oud en nog op skool gewees, en hierdie koeie was vreeslik mooi vir my gewees!” Hy voeg by: “Ons was daardie[...]