Bonsmara Genetics

Topsprekers by ‘n wêreldklas boeredag | Bonsmara Genetics

Bonsmara Genetics doen moeite om wêreldklas sprekers by hulle boeredae te hê. Hulle glo daarin om te belê in kennis, want kennis is krag. Vanjaar se boeredag het onder andere die internasionale spreker en keurder PJ Budler ingesluit. In hierdie video word nog van die dag se hoogtepunte uitgelig.[...]

Goeie genetika is in die naam! Woon Bonsmara Genetics se produksieveiling by

Net soos die naam sê, glo Bonsmara Genetics dat genetika saak maak! Dit is waarom hulle Bonsmara-bulle topverkopers in die mark is. In hulle komende veiling kan jy ook belê in so 'n bul! Hierdie diere is almal met die hand uitgekies, net vir jou. Belangrike inligting: 9 Augustus[...]

By Specialist Writer|24th July 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , |

Bonsmara Genetics boeredag hoogtepunte en uitnodiging na opkomende produksieveiling

Bonsmara Genetics het tot stand gekom deur die saamspan van pogings deur Sebadja Bonsmaras en Boschoek Bonsmaras. Die gedagte van 'n gesamentlike veiling kom oor etlike jare heen wat gerugsteun os deur grootliks dieselfde teeldoelwitte en waardes. Bonsmara Genetics se fokus is om mediumraam, vroegryp genetika aan die mark[...]

0
Go to Top