Bonsmara
Syferfontein Bonsmara’s hou ‘n uitstekende 23ste Produksieveiling
Syferfontein Bonsmara’s het Donderdag die 14de Julie hulle 23ste Produksieveiling gehou, vir die eerste keer te Plaas Goodlands in die Vrede-distrik. Nico Pieterse, eienaar en uitvoerende bestuurder van Syferfontein Bonsmara’s vertel meer: “Ons het ‘n goeie opkoms en ‘n wonderlike dag gehad, ons het 65 bulle aangebied wat ons[...]
Fourie Scheepers Zinabos Bonsmara
The late Esias Scheepers and Adinie Scheepers started farming on Gezina, Fouriesburg in 1949 with merino sheep and cattle. In 1967 he got in contact with Prof. Jan Bonsmara in search for his first Bonsmaras base cows, which later laid the foundation of the Zinabos herd as it exists[...]
Schietnek Bonsmara
Sakkie Steynberg en sy pa, Jan Steynberg, boer nog altyd met beeste. Eers op die plaas, Oulande in die Winterhoekberge, Uitenhage distrik en later op Oesterbaai in die Kouga Distrik. Ongeveer 32 jaar gelede koop Steynberg Boerdery geregistreerde Bonsmara koeie by twee (2) verskillende stoeterye.Daarna het Sakkie op ‘n[...]
Syferfontein Bonsmaras – In ons strewe na perfeksie
Syferfontein Bonsmaras het sy ontstaan gehad amper ses-en-twintig jaar gelede, en wat amper ‘n onbereikbare droom was het stadig maar seker ‘n realiteit begin word. Nico Pieterse, welbekende Bonsmara-teler en eienaar van Syferfontein Bonsmara's sê: "Al wat ek nog my lewe lank wou doen was om te boer! Ons[...]
Bonsmara Genepoel hou ‘n goeie veiling
Die herfsveiling van Bonsmara Genepoel gehou op 27 April 2022 by Vryburg Skougronde, aangebied deur Noordkaap Lewendehawe, was suksesvol afgehandel. Die duurste bul, Lot 11 – LEL19-80, uit die kudde van Carey Lee, van Tlakgaming Bonsmaras, Vryburg, is vir R 140 000 aan Pieter Rupping van Upington verkoop. Die[...]