Bonsmara

Pierre Burger Boerdery

Burger Boerdery het in 1981 sy eerste Bonsmarakoeie aangekoop, met ‘n visie van vrugbaarheid en ‘n hoë melkproduksie. Vaars met baie melk, goeie reproduksie en groot skrotum omvang, met die doel om vrugbare verse te teel, was 'n prioriteit.  Die bulle se moeders moes reeds 7 tot 10 kalwers[...]

By Specialist Writer|29th September 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Hoëveld Bonsmara klubveiling

Hoëveld Bonsmara se klubveiling is 28 Oktober 2022 om 11:00 by Sernick Veilingskompleks. https://agri4all.com/product/3de-hoeveld-bonsmaraklub-veiling-28-oktober-2022-11-00-sernick-veilingskompleks-south-africa Meer oor die telers: Coetzee’s Bonsmaras boerdery Coetzee’s Bonsmaras bestaan sedert 2019 waar ons aangesluit het by die Bonsmara genootskap met slegs sewe dragtige stoet koeie (Golden Oldies) wat ons by Arcadia Bonsmaras (Arthur De[...]

By Specialist Writer|22nd September 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Dampoort Bonsmara’s: Aanpasbaar, vrugbaar en waarde

Aanpasbaarheid, vrugbaarheid en waardetoevoeging is die kerneienskappe waarop die Dampoort kudde gefokus is. “Dampoort Bonsmara stoet was in 2007 gevestig en die Westbourn Bonsmara stoet in 2011. Ons streef daarna om die hoogste gehalte diere met lae instandhouding te teel. AVW & FJK diere is aanpasbaar en sal goed[...]

By Bianca Pretorius|4th August 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Dampoort Bonsmara veiling: 31 Augustus 2022

Dampoort en Westbourn hou die 31ste Augustus veiling, te Plaas Dampoort in die Dewetsdorp-distrik. Is jy opsoek na geharde en aanpasbare Bonsmara diere? Moet dan nie hierdie geleentheid mis nie. Dampoort Bonsmara’s bied top-genetika aan, wat beslis ‘n verskil in jou kudde sal maak. Op aanbod: 25 Geregistreerde Bulle120[...]

By Specialist Writer|26th July 2022|Categories: Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top