Dampoort Bonsmara
Dampoort Bonsmara veiling: 31 Augustus 2022
Dampoort en Westbourn hou die 31ste Augustus veiling, te Plaas Dampoort in die Dewetsdorp-distrik. Is jy opsoek na geharde en aanpasbare Bonsmara diere? Moet dan nie hierdie geleentheid mis nie. Dampoort Bonsmara’s bied top-genetika aan, wat beslis ‘n verskil in jou kudde sal maak. Op aanbod: 25 Geregistreerde Bulle120[...]