Categories: Vee en WildPublished On: 26th July 2022

Dampoort Bonsmara veiling: 31 Augustus 2022

By 1 min read
111 words

WhatsApp Image 2022-07-26 at 8.46.46 AM

Dampoort en Westbourn hou die 31ste Augustus veiling, te Plaas Dampoort in die Dewetsdorp-distrik.

Is jy opsoek na geharde en aanpasbare Bonsmara diere? Moet dan nie hierdie geleentheid mis nie. Dampoort Bonsmara’s bied top-genetika aan, wat beslis ‘n verskil in jou kudde sal maak.

Op aanbod:

  • 25 Geregistreerde Bulle
  • 120 Kommersiële Vroulike diere (in alle produksiestadia’s)

Kontak vir Fafa van der Westhuizen 071 600 0792 of Jannie Pelser 082 776 1520 vir navrae of vir vooraf besigtiging van die diere.

Facebook skakel: https://www.facebook.com/dampoortbonsmara

Instagram skakel: https://www.instagram.com/dampoortbonsmara/

Kontakbesonderhede inligting

Vir meer inligting kontak vir Fafa van der Westhuizen by 071 600 0792 of stuur ‘n e-pos na: fafa@dampoortbonsmara.co.za 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0