Dampoort Bonsmara's

Dampoort Bonsmara’s: Aanpasbaar, vrugbaar en waarde

Aanpasbaarheid, vrugbaarheid en waardetoevoeging is die kerneienskappe waarop die Dampoort kudde gefokus is. “Dampoort Bonsmara stoet was in 2007 gevestig en die Westbourn Bonsmara stoet in 2011. Ons streef daarna om die hoogste gehalte diere met lae instandhouding te teel. AVW & FJK diere is aanpasbaar en sal goed[...]

By Bianca Pretorius|4th August 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top