BEK
Bek-en-klouseer: Die onsigbare vyand wat boere kniehalter
Bek-en-klouseer is ‘n term onder Suid-Afrikaanse boere, wat groot woede, hartseer en kommer tans in die land veroorsaak. ’n Siekte wat voorkombaar was, het handuit geruk weens onregmatige optrede en ’n gebrek aan doeltreffende beheer oor die verskuiwing van vee. Wat as ’n geïsoleerde probleem begin het, het oornag[...]
Die staat het misluk om die verspreiding van bek-en-klouseer te beheer: ‘n Oproep tot dringende en besliste optrede
Ten spyte van die beste pogings van staatsveeartsenykundiges op die grond, leierboere en kommoditeitsorganisasies wat hul lede aanspoor om met die staat saam te werk en aan regulasies te voldoen, vereis die ongekende toename in bek-en-klouseergevalle (BKS) oor die feestyd 'n dringende ingryping. Vrystaat Landbou (VL) doen ’n dringende[...]
Bek-en-klouseer ‘ onhoudbare krisis’ vir boere
Die voortdurende landwye uitbrekings van bek- en klouseer (BEK) het boere, landbou-waardekettings en die publiek toenemend in ‘n wurggreep. Die uitbreking in die een na die ander provinsie teister het ontwikkel in een van die ergste gesondheid- en ekonomiese krisisse wat die veesektor die afgelope paar dekades beleef het,[...]
Landbou groei te midde van uitdagings
Ten spyte van talle uitdagings het landbou in die derde kwartaal met ‘n verdere 1,1% (kwartaal-op-kwartaal) in bruto waarde gegroei na ‘n groei van 2,5% in die tweede kwartaal. Boonop het uitvoere met 0,7% toegeneem, veral wees ‘n styging in die handel van groenteprodukte en minerale. Die tweede grootste[...]