bek-en-klou
Bek-en-klouseer beperk tot een Gouda-plaas
Bek-en-klouseer in die Wes-Kaap is klaarblyklik beperk tot ‘n enkele plaaseenheid by Gouda in die Wes-Kaap. Volgens die gesamentlike operasionele sentrum onder leiding van Departement Landbou Veeartseny en ondersteun deur AWK, is daar tans steeds slegs die aanvanklike een plaaseenheid wat positief is vir Bek-en Klouseer getoets is. Monitering[...]
Warm nuus: Bek-en-klouseer vermoedelik ook in Wes-Kaap
Daar heers groot onsekerheid oor die gevolge wat die moontlike uitbreking van bek-en-klouseer in die Wes-Kaap vir vee-eienaars inhou. “Die nuus hang soos ’n swaard oor ons koppe,” sê Henry Meyer, suiwelboer van Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri Wes-Kaap in die Suid-Kaap. “Ons het gisteraand die slegte nuus gehoor[...]
Bek-en-klouseer Indaba: SA se ‘ou stelsels’ kan nie krisis hanteer
‘n Bek-en-klouseer (BKS) Indaba is Maandag en Dinsdag 21 en 22 Julie in Pretoria gehou om dringend te besin oor hoe die voortslepende uitbrekings vir eens en altyd hokgeslaan kan word. John Steenhuisen, minister van landbou wie se departement die Indaba gereël het, het in sy openingstoespraak gesê die[...]
Bek-en-klouseer nou ook in Vrystaat
Bek-en-klouseer is op ‘n kommersiële plaas in die Moghaka plaaslike munisipale gebied in die Kroonstad veeartsenygebied aangeteken. Volgens ‘n mediaverklaring van die Departement van Landbou, is die plaas is op 8 Julie in kwarantyn geplaas en beheermaatreëls, insluitend waarneming en inenting is onmiddellik in werking gestel. Vooruit- en terugsporing[...]
Bek-en-klou-situasie
Die NWKV neem met groot kommer kennis van die handelsverbod wat China op die uitvoer van lewendehaweprodukte van gesplete-hoefdiere vanuit Suid-Afrika, wat wol insluit, geplaas het. Die verspreiding van Bek-en-Klouseer onderstreep weereens die belangrikheid van goeie en gesonde biosekuriteitsmaatreëls vir elke produsent, maar natuurlik ook vir die Owerheid. Produsente[...]